1947
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1947 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20de eeu ► | 21de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1942 | 1943 | 1944 | 1945 | 1946 | ◄ 1947 ► | 1948 | 1949 | 1950 | 1951 | 1952 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
![]() |
||||||||||||||||||||||||
|
[wysig] Gebeure
- N. Wiener gebruik vir die eerste keer die term kubernetika om die konsep van terugvoer en selfregulering in stelsels te bespreek.
- 25 Januarie - Die NG gemeente Port Nolloth in Namakwaland stig af van die moedergemeente op Springbok.
- 15 April - Jackie Robinson maak sy debuut vir die Los Angeles Dodgers-bofbal span, en breek so dié sport se kleurlyn.
- 23 Desember - Die transistor wat deur deur John Bardeen, Walter Brattain en William Shockley uitgevind is, word die eerste keer gedemonstreer by Bell Laboratories.
- 30 Desember - Koning Michael word geforseer om te abdikeer ná Roemenië 'n volksrepubliek word.
[wysig] Geboortes
- 3 Maart - Carike Keuzenkamp, Afrikaanse sangeres
- 4 Maart - Jan Garbarek, Noorse jazz-saksofonis
- 25 April - Johan Cruijff, Nederlandse sokkerspeler
- 23 Julie - PG du Plessis, Afrikaanse skrywer
- 2 Augustus - Sjoerd Soeters, Nederlandse argitek
- 21 September- Stephen King, Amerikaanse skrywer
- 30 November - Sergio Badilla Castillo, Chileense digter, essayis, vertaler en universiteitsprofessor
[wysig] Sterftes
- 1 April - Koning George II van Griekeland
- 12 April - C. Louis Leipoldt, Afrikaanse digter
- 26 Junie - Richard Bedford Bennett, Eerste Minister van Kanada
- 1 Desember - Aleister Crowley, Engelse okkultist
- 30 Desember - Alfred North Whitehead, Engelse filosoof