1942
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1942 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20de eeu ► | 21de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1937 | 1938 | 1939 | 1940 | 1941 | ◄ 1942 ► | 1943 | 1944 | 1945 | 1946 | 1947 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
![]() |
||||||||||||||||||||||||
|
[wysig] Gebeure
- 9 April - Oorgawe van die VSA-magte by die Bataanse peninsula.
- 18 April - Die Doolittle aanval vind plaas in Tokio tydens die Tweede Wêreldoorlog
- 23 April - Duitse bomwerpers val Exeter, Bath en York, Engeland aan.
- 9 Junie - Lidici massamoord deur die SS.
[wysig] Geboortes
- 5 Januarie - Jan Ellis, springbokrugbyspeler.
- 14 Maart - Gareth Hunt, Britse akteur († 2007).
- 21 Maart - Franz Marx, Suid-Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer en regisseur.
- 28 Maart - Daniel Dennett, Amerikaanse filosoof.
- 7 Junie - Moeammar al-Ghaddafi, de facto leier van Libië van 1969 tot 2011 († 2011).
- 18 Junie - Sir Paul McCartney, een van die Beetles.
[wysig] Sterftes
- 7 Februarie - Roeland Anthonie Kollewijn, Nederlandse taalkundige
- 21 November - James Barry Munnik Hertzog, Suid-Afrikaanse Eerste Minister