1994
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1994 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20de eeu ► | 21de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1989 | 1990 | 1991 | 1992 | 1993 | ◄ 1994 ► | 1995 | 1996 | 1997 | 1998 | 1999 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
![]() |
||||||||||||||||||||||||
|
[wysig] Gebeure
- 1 Januarie - Die NAFTA word gestig deur Kanada, Meksiko en die Verenigde State van Amerika.
- 22 Februarie - Die Merriespruit slikdam ramp vind plaas te Virginia.
- 4 Maart - Die Vryheidsfront Plus, 'n Suid-Afrikaanse politieke party, word gestig.
- 15 April - Die Marrakesh verdrag word geteken om die wêreld handel organisasie te vorm.
- 18 April - Brian Lara teken 375 aan in 'n beurt in 'n toets krieket wedstryd, en verbeter so op Garfield Sobers se vorige rekord van 365.
- 26 April - Die huidige nasionale vlag van Suid-Afrika word ingebruik geneem.
- 17 Junie - O. J. Simpson, voetbalheld, ge-arresteer vir die moord op sy vrou.
- 1 Oktober - Palau word van die Verenigde State van Amerika onafhanklik.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 7 April - Golo Mann (85), Duitse geskiedkundige, publisis en skrywer.
- 29 Mei - Erich Honecker (81), Oos-Duitse politikus.
- 6 Julie - Cora Marie (41), Suid-Afrikaanse country-sangeres.
- 17 September - Karl Popper (92), Oostenryks-Britse filosoof.
- 23 Oktober - Cornelius Pama (77), Suid-Afrikaanse heraldikus en genealoog.