2003
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
2003 |
◄ | 20de eeu | ◄ 21de eeu ► | 22de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1998 | 1999 | 2000 | 2001 | 2002 | ◄ 2003 ► | 2004 | 2005 | 2006 | 2007 | 2008 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
![]() |
||||||||||||||||||||||||
|
[wysig] Gebeure
- 1 Januarie - Kroasië betree die Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms.
- 4 Februarie - Die Bondsrepubliek Joego-Slawië hernoem self in Serwië en Montenegro.
- Die Onafhanklike Demokrate word deur Patricia de Lille gestig.
- 17 Junie - Die eerste blitsskare kom byeen in die Macy afdelingswinkel in New York Stad, georganiseer deur Bill Wasik, senior redakteur van Harper’s Magazine.
- 10 Oktober-22 November - Die Rugbywêreldbeker 2003 word in Australië aangebied.
- 7 Desember - Zimbabwe verlaat die Britse Statebond.
[wysig] Geboortes
- November Lady Louise Windsor
[wysig] Sterftes
- 13 Februarie - Walt Whitman Rostow, Amerikaanse ekonoom (* 1916).
- 5 Mei - Walter Sisulu.
- 26 Junie - Strom Thurmond, politikus.