1938
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1938 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20de eeu ► | 21de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1933 | 1934 | 1935 | 1936 | 1937 | ◄ 1938 ► | 1939 | 1940 | 1941 | 1942 | 1943 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
![]() |
||||||||||||||||||||||||
|
[wysig] Gebeure
- 31 Januarie - Die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad (Suid-Afrika) word geopen.
- 19 April - RCA-NBC begin die eerste gereelde televisie-uitsendings.
- 9 November - Kristallnacht, die eerste grootskaalse voorval van fisiese anti-Joodse geweld in Nazi-Duitsland, begin.
- 22 Desember - Die Selakant word gevind deur Marjorie Courtenay-Latimer in Oos-Londen
[wysig] Geboortes
13 Oktober - Dalene Matthee, Afrikaanse skryfster.
[wysig] Sterftes
- 26 April - Edmund Husserl, Duitse filosoof
- 24 Desember - Bruno Taut, Duitse argitek en stadsbeplanner (* 4 Mei 1880)