1982
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1982 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20de eeu ► | 21de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1977 | 1978 | 1979 | 1980 | 1981 | ◄ 1982 ► | 1983 | 1984 | 1985 | 1986 | 1987 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
![]() |
||||||||||||||||||||||||
|
[wysig] Gebeure
- 20 Maart - Tydens 'n vergadering van tussen 7 000 en 8 000 mense in Pretoria word Suid-Afrika se Konserwatiewe Party in die lewe geroep.
- 2 April - Argentinië val die Britse Falkland eilande aan.
- 25 April - Israel voltooi onttrekking uit die Sinai per die "Camp David accords".
- 30 Mei - Spanje betree die NAVO.
- 6 Junie- Israel val Lebanon binne.
- 14 Junie - Einde van die Falkland-oorlog.
- 21 Junie - John Hinckley, sluipskutter van Ronald Reagan, onskuldig bevind weens kranksinnigheid.
- 7 Desember - Veroordeelde moordenaar Charlie Brooks word die eerste Amerikaanse gevangene om deur middel van 'n inspuiting om die lewe gebring te word.
- 8 Desember - Die Desember-moorde vind in Suriname plaas.
[wysig] Geboortes
- 9 Januarie - Catherine, Hertogin van Cambridge, Britse prinses.
- 25 Januarie - Noemi, Italiaanse sangeres-liedjieskryfster en musikant.
- 21 Junie - Prins William, Hertog van Cambridge, Britse prins.
[wysig] Sterftes
- Sias Reinecke, Afrikaanse sanger wat ook deel van sanggroep Groep Twee was.
- 6 Maart - Ayn Rand (77), Amerikaanse skryfster en filosoof.