1914
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1914 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20de eeu ► | 21de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1909 | 1910 | 1911 | 1912 | 1913 | ◄ 1914 ► | 1915 | 1916 | 1917 | 1918 | 1919 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
![]() |
||||||||||||||||||||||||
|
[wysig] Gebeure
- 28 Junie - Aartshertog Frans Ferdinand en sy gemalin Sophie word geskiet deur sluipmoordenaar Gavrilo Princip in Sarajevo.
- 23 Julie - Die ultimatum van Oostenryk-Hongarye aan Serwië lei tot die begin van die Eerste Wêreldoorlog.
- 15 Augustus - Die Panamakanaal word geopen.
- 3 September - Pous Benedictus XV volg Pous Pius X op.
- 5 November - Die Verenigde Koninkryk van Brittanje annekseer Siprus en verklaar saam met Frankryk oorlog teen die Ottomaanse Ryk.
- 24 Desember - Britse en Duitse soldate onderbreek die Eerste Wêreldoorlog om Kersfees te vier, en begin só die Kersvrede.
[wysig] Geboortes
- 4 Julie – Nuccio Bertone, kartekenaar van Italië.
- 29 September - D.J. Opperman, Afrikaanse digter.
[wysig] Sterftes
- 25 Maart - Frédéric Mistral, Frans-Oksitaanse digter
- 15 September - Koos de la Rey, Boeregeneraal gedurende die Tweede Vryheidsoorlog.