1965
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1965 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20de eeu ► | 21de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1960 | 1961 | 1962 | 1963 | 1964 | ◄ 1965 ► | 1966 | 1967 | 1968 | 1969 | 1970 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
![]() |
||||||||||||||||||||||||
|
[wysig] Gebeure
- 17 Februarie - Lyndon Baines Johnson word die 36ste President van die VSA
- 18 Februarie - Gambië word Afrika se 36ste staat.
- 5 Junie - Edward H. White onderneem die eerste Amerikaanse ruimtewandeling vanuit Gemini IV.
- 25 November - Frankryk lanseer sy eerste satelliet (Astérix)
- 30 Desember - Ferdinand Marcos word President van die Filippyne.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 24 Januarie - Winston Leonard Spencer Churchill, Britse staatsman.
- 5 Julie – Małgorzata Walewska, operasanger van Pole.
- 19 Julie - Ingrid Jonker, Afrikaanse digteres.
- 22 Junie - David O. Selznick, filmvervaardiger.
- 28 Junie - Red Nichols, jazz-musikant (* 1905).
- 14 Oktober - Attie van Heerden, Suid-Afrikaanse Olimpiese atleet en rugbyspeler.