1941
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1941 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20de eeu ► | 21de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1936 | 1937 | 1938 | 1939 | 1940 | ◄ 1941 ► | 1942 | 1943 | 1944 | 1945 | 1946 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
![]() |
||||||||||||||||||||||||
|
[wysig] Gebeure
- 13 April - Die Sowjet-Unie en Japan sluit 'n verdrag van neutraliteit.
- 17 April - Joego-Slawië gee oor aan Duitsland
- 24 April - Duitse magte verower Vilnius, Litoue, Brest-Litovsk en Kaunas.
- 27 April - Duitse troepe betree Athene tydens die Tweede Wêreldoorlog.
- 24 Mei - Die Duitse skip, Bismarck, kelder die Britse slagskip, die HMS Hood.
- 27 Mei - Tydens die Tweede Wêreldoorlog word die Duitse skip, Bismarck gekelder deur die Britse Vloot.
- 22 Junie - Duitsland val die Sowjetunie aan, in een van die mees dramatiese keerpunte in die Tweede Wêreldoorlog.
- 7 Desember - Die Japannese lugmag val die Amerikaanse vlootbasis aan in Pearl Habour in Hawaii.
- 11 Desember - Die Verenigde State verklaar oorlog teen Duitsland en Italië tydens die Tweede Wêreldoorlog.
[wysig] Geboortes
- 21 Januarie - Plácido Domingo, Spaans-gebore tenoor.
- 31 Januarie - Eugène Terre'Blanche, AWB-leier. († 2010)
- 6 Mei - Josef Stalin, sekretaris van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie se sentrale komitee.
- 12 Junie - Cick Corea, Amerikaanse musikus, in Chelsea, Massachusetts.
- 27 Junie - Krzysztof Kieslowski, regisseur († 1996).
- 29 Junie - Stokely Carmichael, Amerikaanse menseregte-aktivis, in Port of Spain, Trinidad.
- 29 Junie - Gert van Tonder, Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.
[wysig] Sterftes
- 13 Januarie - James Joyce, Ierse skrywer en digter.