1905

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek
1905

| 19de eeu | ◄ 20de eeu ► | 21de eeu |

◄ ◄ | | 1900 | 1901 | 1902 | 1903 | 1904 | ◄ 1905 ► | 1906 | 1907 | 1908 | 1909 | 1910 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1905
MCMV
Ab urbe condita 2658
Armeense kalender 1354

ԹՎ ՌՅԾԴ

Sjinese kalender 4601 – 4602

辛辰 – 壬巳

Ethiopiese kalender 1897 –1898
Hebreeuse kalender 5665 – 5666
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1960 – 1961
- Shaka Samvat 1827 – 1828
- Kali Yuga 5006 – 5007
Irannese kalender 1283 –1284
Islamitiese kalender 1323 –1323

[wysig] Gebeure

  • 1 Januarie - Amptelike opening van die Trans-Seberiese Spoorlyn na die voltooing daarvan op 21 Julie 1904
  • 2 Januarie - Die Russie/Japenese Oorlog - Die Russies weermag gee oor by Port Arthur in Sjina.
  • 26 Januarie - Die ontdekking van die Cullinan-diamant naby Pretoria in die Premiermyn.
  • 27 Junie - Muitery op die slagskip Potemkin.

[wysig] Geneeskunde

[wysig] Fisika

[wysig] Namibië

  • Die Hereros kom in opstand teen koloniale oorheersing. Die opstand duur 4 jaar. Driekwart van die Hererobevolking word uitgewis en 'n groot aantal Duitsers verloor hul lewens.

[wysig] Australië

  • 1 Maart - Die Australiëse Konserwatiewe Party Leier Richard Butler word die premier van Suid-Australië.

[wysig] Suid-Afrika

[wysig] Geboortes

[wysig] Sterftes

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale