1800
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1800 |
◄ | 18de eeu | ◄ 19de eeu ► | 20de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1795 | 1796 | 1797 | 1798 | 1799 | ◄ 1800 ► | 1801 | 1802 | 1803 | 1804 | 1805 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
![]() |
||||||||||||||||||||||||
|
[wysig] Gebeure
- 1 Januarie - Die VOC word formeel ontbind.
- 14 Maart - Pous Pius VII volg Pous Pius VI op as pous van die Rooms Katolieke Kerk.
- 21 Maart - Pous Pius VII word gekroon deur kardinaal Antonio Maria Doria Pamphilj.
- 18 Mei - Pous Pius VII publiseer "Diu Satis" oor 'n terugkeer na evangeliese beginsels.
- 14 Junie - Napoleon wen die Slag van Marengo.
- 11 Augustus - Pous Pius VII stel Diego Innico Caracciolo, apostoliese protonotarius en Ercole Consalvi, ouditeur van die Heilige Roomse Rota aan as kardinale.
- 10 Oktober - Francesco Saverio Castiglioni (later Pous Pius VIII) word biskop van Montalto.
- 20 Oktober - Pous Pius VII stel Luis María de Borbón y Vallábriga, aartsbiskop van Seville, Spanje aan as kardinaal.
[wysig] Geboortes
- 7 Januarie - Millard Fillmore - 13de President van Amerika
[wysig] Sterftes
- 23 Januarie - Edward Rutledge - Amerikaanse staatsman